Die Briefie - Elna van Zyl (Kindle)

die_briefie
5 5 1 Product
R 55,00 each

+

Lienka was die enigste kind van Alta en Cornelius de Wet. Haar pa het gesterf toe sy slegs nege jaar oud was en haar ma vyf maande gelede. Sy het groot geword in Kuruman waar haar pa die stasiebevelvoerder van die polisiestasie was en haar ma maar al die jare ’n tuisteskepper. Lienka soek Lukas van Vuuren op en hy luister aandagtig na wat Lienka sê, sy twee potblou oë vasgenael op die vergeelde, toegevoude briefie in sy hande. Sy hande bewe effens, maar Lienka sien dit nie eers raak nie.

Lukas vou die briefie stadig oop toe Lienka opgehou praat het. Die papiertjie is baie dun en kan maklik skeur...

Lees verder aan hierdie hartroerende verhaal...

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: