Koningin van die See - Margaret Barnard (Kindle)

koningin_van_die_see_-_kindle
5 5 1 Product
R 99,00 each

+

Ongeveer honderd jaar later, ontdek ʼn Duitser, Reinhard Maask, die tekeninge van die Wit Vrou in die berg. Annabelle word méér wêreldberoemd as die wit vrou, al is sy nie meer daar om dit self te ervaar nie. Hierdie is haar en Nõab se geheim wat hulle saam met hulle graf toe geneem het. Dit is ʼn kokende warm dag by die Brandberg en terwyl daar ʼn droë windjie waai, dwarrel ʼn stofwolkie al met die kloof langs …

Hier is die storie van Piet, vyftien jaar oud, toe hy man alleen na die Wit Vrou, Boesmantekeninge, gaan kyk het. Dit het ʼn onuitwisbare indruk op hom gemaak. Hy het aan homself ʼn belofte gemaak dat hy hierdie vrou se storie gaan vertel, soos wat hy dit as jongman aan homself romantiseer het.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: