Wanneer Tertia en Frik se lewe omgekeer word deur verskeie rusies en Tertia hom toesnou sy haat hom, laat dit Frik met ’n verslae gemoed wanneer hy die Boeiing bestyg, Soos altyd, los hy probleme agter as hy agter die stuurwiel van die lugreus inskuif.
Tertia besef sy het te vêr gegaan en probeer hom telefonies bereik sonder sukses tot sy die nuus hoor.
Is môre dalk te laat vir Frik en Tertia.?