Andri is 'n gekwalifiseerde kleuterskool onderwyseres met baie ondervinding in die onderrig van kinders, voorskoolse ouderdom tot en met graad 7. Die bundel is geskryf vir 4-6 jariges.
Sy het 'n facebook blad "Teach Your Kid" waar sy gevolg kan word. Haar liefde vir kinders en haar groot verbeelding is 'n kombinasie wat talle kinderstories tot gevolg gehad het.