Bashoek se Leeuspore - Boek 6 - Tanja Joubert

bashoek_boek_6
5 5 1 Product
R 169,00 each

+

Specifications

Teenagers
A5
110
15/11/2021
978-1-77632-650-1
Action and Adventure

Janet en Roelien gaan stap en verken die grot, terwyl Jasper draf om fiks te word vir rugby. Kieterkat vergesel hulle en binne die grot is daar ‘n skerp ammoniak reuk, asook spore... Groot katspore.

Die kinders besef nie watter avontuur vir hulle wag nie.
Wie of watter dier se spore is daar in die grot?
Wat doen die leeuwelpies in die grot, en die leeuwyfie?
Is die kinders in lewensgevaar?

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: