Chuckey en Vriende - Boek 2 - Struisie leer swem - Alida de Bruyn

chuckey_2_-_site
5 5 1 Product
R 133,00 each

+

Specifications

Under 10
A5
64
24/2/2025
978-1-991455-76-5
Children Fiction

Struisie droom daarvan om te leer swem, maar vrees hou hom terug. Terwyl sy vriende vrolik in die water speel, kan hy net van die kant af toekyk.

Op ’n dag gaan Struisie en sy maats – Donsie, Chuckey, Dirkie en Prins William, vir ’n stap langs die rivier. Donsie waag dit in die water, maar beland in groot moeilikheid! Paniek slaan toe ... wie kan Donsie help?

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: