Die Son Sak Goud oor die Namib - Henri Martin

die_son_sak_goud_oor_die_namib_-_site
5 5 2 Product
R 272,00 each

+

Specifications

Adults
A5
249
22/4/2021
978-1-928515-89-0
Detective/Mystery

'n Spanningsverhaal

Snakkend na sy asem is hy uiteindelik tevrede. Die gat in die sagte sand is meer as kniediep, diep genoeg om die sak met geld en goud veilig te bewaar totdat hy dit weer oor ʼn paar dae, wanneer hierdie dinge vergete is, kan kom haal. Die laaste strale van die son het agter die horison verdwyn en die hemelruim is nou perspienk. Dit sal binne ʼn halfuur donker wees.

Dit is 1929 in Duitswes Afrika. Hans Gunter is ’n skelm diamant-handelaar, maar vrees vir sy lewe wanneer diamante wat reeds verkoop is, wegraak. Sy vrou, Maria, verafsku hom en het reeds lankal beplan om hom te verlaat, maar beslis nie met leë hande nie. Sy het diamante van hom gesteel en beplan om te vlug en ’n nuwe lewe in Portugal te begin. Om die diamante uit die land te kry, versteek sy dit in ʼn skildery.
Hans vrees vir sy lewe en begrawe ’n sak met geld en goue munte in die Namibwoestyn.

Maar Hans, sowel as Maria, verdwyn spoorloos.

Wat het geword van die goud en diamante? Gaan Albert en Magda dit jare later ontdek?

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: