Die Stories oor Jan Dassie se avonture dra ’n les oor, soos hoe belangrik dit is om na ouers te luister, geduldig te wees en nie moed op te gee nie, asook dat daar niks daarmee fout is om anders te wees nie.
Deurdat die jongspan hulle met hierdie vriendelike dierekarakters vereenselwig, kan hulle waardes en houdings aanleer wat hulle in hulle daaglikse lewens sal help.