Juk van die Mammon - Louw Erasmus

juk_van_die_mammon_-_site
4.16667 5 6 Product
R 320,00 each

+

Specifications

Adults
B5
311
21/1/2022
978-1-77632-717-1
Detective/Mystery

Die inwoners van Venetia, ’n klein dorpie in Limpopo, word maande lank getreiter deur ongure karakters wat nie skroom om te steel en te moor om hulle beursies aan te vul nie. Sleutelfigure van die gemeenskap word deur die mag van geld by renosterstropery, diamantsmokkelary, en die vervaardiging van dwelms betrek.

Botha Barnard, of Baster soos wat hy alom bekendstaan, besluit om sy lyf na al die jare weer polisieman te hou en self ondersoek in te stel, nadat daar meer as een keer ’n aanslag op sy lewe gemaak word en sy renosters gestrAoop word. Hy kom vinnig agter hulle is agter sy plaas Blinkwater aan, wat grens aan die ou myn waar daar onwettig diamante gedelf word.

Hy begin om die Mammon aanbidders een vir een vas te trek. Een van sy destydse kollegas het hom nie verniet die naam Basterhond gegee nie. Hy het altyd gesê wanneer Baster iets slegs ruik, hou hy nie op snuffel tot hy die oorsaak van die slegte reuk gekry het nie.
Gaan Baster dit regkry om die klein Limpopo-dorpie te bevry van die Juk van die Mammon, of gaan hy hom laat onderkry deur Mammon? (*Mammon is ’n Christelike simbool vir die oorheersing deur geld.)

List of the comments:
No vote yet
Laat ons glo die x polisieman kan die way steel moor bedrieg vas trek dit is altyd goed om met plaas workers die info te key plaas workers is altyd die or en ore van enige farm my ?Mammon is Satan N men's moet kies maar jy kan nie alby kies my ?Hoy my op datum asb my ?how meer patrolling ook sigbaar how minded attacks
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: