Lugkasteel Stories - Hettie du Plessis-Krüger

lugkasteel_cover_-_site
5 5 2 Product
R 187,00 each

+

Specifications

Under 10
A5
126
31/7/2024
978-1-991455-01-7
Children Fiction

Wat kry jy as ʼn fotograaf ʼn bundel kinderstories skryf? Foto’s van regte kinders wat die stories uitbeeld!

Lugkasteel Stories is ʼn versameling kortverhale vir kinders. Die goue draad wat dwarsdeur al die stories geweef is, is om jou drome (lugkastele) na te jaag en uit te leef.

List of the comments:
No vote yet
Die kinders en ons geniet die stories baie. Oulike konsep. Ons kan nie wag vir bundel 2 nie.
No vote yet
Lekker leesstof, my seuntjie lees graag die boek en leer sommer van pekanneute en vele meer.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: