Storietyd met Tannie Margaret - Margaret Barnard

storietyd_-_site
5 5 1 Product
R 163,00 each

+

Specifications

Under 10
A4
66
27/5/2024
978-1-7764621-8-6
Children Fiction

Margaret Barnard neem die jongspan op ‘n verbeeldings reis met hierdie stories. In elke storie is daar 'n les om te leer. Met die volkleur illustrasies kan dit kinders na 'n droomwêreld van hulle eie neem.

Kinders wat lees, het baie ondersteuning en aanmoediging nodig. Storietyd met Margaret Barnard is spesiaal geskryf om jong kinders die plesier van lees en die deel van stories te laat ontdek.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: