Dit was 'n gesamentlike poging aan die skryf van ‘n kettinggedig asook ‘n kettingstorie waar die gedig in die storie ingeskryf is deur Die Digtershuis- en Die Boekehuis- lede.
Digters:
Anton Kilian, Hantie de Beer, Jenny de Kock, Heleen Malherbe, Jemona, Bonthuys Nel, Tilla Kleynhans, Ria Richads, Nicoleen Nagel, Linda van Niekerk, Caren Kearley, Pieter Schoeman, Marita Schoeman, Jiovanni van Vuuren, Gert Jakobs, Helena Mellet
Skrywers:
Ria Richards
Franciska Mouton
Annatjie Sandrock
Ina Cantoni
Ina Kleynhans
Jemona Bonthuys Nel
Sonja Brown
Janet de Vaal
Trudie Potgieter
Jessica Venter