Die Snypoort Ridders in die Spoorweghuis - Leon Cornelius (Kindle)

die_snypoort_ridders_in_die_spoorweghuis_-_kindle
5 5 1 Product
R 75,00 each

+

Chris en sy dapper Snypoort Ridders is bang vir niks en niemand nie. Wel, tot hulle besluit om die ou verlate spoorweghuis ’n ent buite die dorp te gaan verken. Daar wag egter ’n paar verrassings op hulle. Nie net het Snypoort dapper seuns nie, maar ook ’n paar dapper meisies. Wanneer die seuns en meisies se paaie by die spoorweghuis kruis, lei dit tot groot bangmaakpret en avonture. Wie sal as wenners uit die stryd tree? Jong, julle sal die boek moet lees vir daardie antwoord!

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: