Die Porseleinkat - Ria Richards (Kindle)

die_porseleinkat_-_kindle
5 5 1 Product
R 89,00 each

+

Dedré se lewe neem ’n onverwagse wending wanneer sy en Thembi ’n seun omry met die vierwieler.

Presies wie is Johnny de Ridder?

Is daar ’n verband tussen die swart kat met die uitsonderlike blou oë en die porseleinkat, die enigste besitting uit Johnny se verlede?

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: