'n Wolk van Getuienis - Jennie Pretorius

wolk_-_site
5 5 1 Product
R 199,00 each

+

Specifications

Adults
A5
129
16/7/2024
978-1-991455-12-3
Religious

Die Here is my herder.

Dankie aan my Abba Vader wie my toerus met wysheid en insig om my gedagtes en dankbaarheid te kan neerpen
tot Sy eer!

'n PSALM van Dawid.
Die Here is my herder; niks sal my ontbreek nie.
Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen.
Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil.
Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my:
u stok en u staf dié vertroos my.
U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.
Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: