Soete Versoening - Tania Erasmus

versoening
5 5 1 Product
R 184,00 each

+

Specifications

Adults
A5
143
12/8/2021
978-1-77632-654-9
Romance, Religious

In hierdie fiktiewe verhaal ry Alexa die lewe se op-en-af wipplank sodat ons minder alleen voel in ons eie realiteit van die lewe se gebeurtenisse. Sy gryp na haar geloof deur alles wat sy beleef: finansiële probleme, huweliksprobleme en selfs ʼn geliefde aan die dood afstaan.  Sy kom leer ons van die herstel en heelmaak wat ons net by God kan vind – veral in huwelike en intimiteit. Mag hierdie geestelike roman vir volwassenes jou gemoed lig maak, jou laat voel ander verstaan, asook hoop gee in tye wat jy gedink het daar is geen hoop.

List of the comments:
No vote yet
Wil graag boek bestel
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: