Sy Genade in #’s - Yolande Smit

sy_genade_site
5 5 1 Product
R 155,00 each

+

Specifications

Adults
A5
102
3/5/2022
978-1-77632-670-9
Religious, Self Published

Met die skrywes uit die pen van @ys, publiseer Yolande Smit haar 8ste publikasies waarin stories van die lewe ingeweef met die Here se genade verhale vertel van liefde, wanhoop, aanhou, uithou, amper opgee en menswees-wees. Die besef lê diep dat ons almal, soms baie sukkelend, vasgekeer is in dieselfde storm al is ons in verskillende lewensbootjies, maar ongeag die omstandighede bly Sy genade groot tussen die spasies van elke dag wat ons ons lewe noem.

Mag “Sy genade in #’s” ook jou lewe verryk deur te besef dat Hy altyd deur elke storm en elke seisoen, in die goed en sleg, in die lief hê en haat-dae, saam met jou, reg langs jou…spore van onvoorwaardelike liefde en genade los.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: