Waar jou Hart Tuiskom - Yolande Smit

waar_jou_hart_tuis_kom_omslag
5 5 1 Product
R 187,00 each

+

Specifications

Adults
A5
145
9/6/2019
978-1-77632-613-6
Religious

waar jou hart tuis kom
vind vrede die pad
na ‘n weggedraaide wang
vat gekrummelde liefde weer
aan die heelword van God se plan
vind chaos die oopgebreekte belofte
van ‘ n hemel-stilte wat sal kom
as ons nou op geknelde knieë
die wêreld kan oortuig
‘n geredde siel kan
in hoop-lettergrepe oorwin
daar
waar
jou
hart
tuis
kom
@ys

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: