Zazi - Andri Roeder

zazi_-_site
5 5 1 Product
R 155,00 each

+

Specifications

Under 10
A4
72 (Colour)
17/10/2022
978-1-991212-98-6
Educational, Children Fiction, Self Published

Juffrou Andri Roeder se bundel "Zazi" is geskryf deur Andri Roeder op 40-jarige ouderdom en is haar tweede bundel, na jarelange se ondervinding in die leer van kinders van voorskool tot graad 7. Die bundel is geskryf vir 4 tot 8 jariges.

Andri het as kind al gedroom van juffrou word en is al van kindsbeen af lief vir skryf en diere. Een van die stories in haar reeks oor Zazi is 'n storie "Eddie die Eekhoring se verlore akker":

Dit het begin herfs word in die dieretuin en die blare het ’n mooi donkerrooi, geel en bruin kleur begin kry. Die diere wat in die dieretuin gebly het, het daagliks kos gekry by die mense wat in die dieretuin gewerk het.
“Hierdie akkers is darem maar heerlik,” het Attie die Apie vir sy maatjie Zazi gesê.

Zazi antwoord vir Attie: “Ek weet nie hoe jy van ’n akker kan hou nie, Attie, dit is vreeslik bitter.” ...

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: