Kort Stories: met 'n lag en 'n traan - Elna van Zyl

kort_stories_cover
5 5 1 Product
R 134,00 each

+

Specifications

Adults
A5
61
5/11/2020
978-1-928515-22-7
Humour, True Life

Die boek bied jou 'n lekkerlees bundel kort stories aan wat die trane laat rol en die glimlaggies kweek.

Elna van Zyl is gebore op 15 September 1963, grootgeword en skoolgegaan in Potchefstroom.

Sy het haar tersiêre opleiding by die destydse Goudstad se Onderwys Kollege ontvang. Sy het van kleins af ’n groot verbeelding gehad, geglo in kabouters en feetjies wat in miershope gebly het, die tandmuis en kersvader bestaan werklik, ens. Sy het in ’n gesin grootgeword wat ’n passie vir lees het. Elke kind het ’n boekrak vol storieboeke gehad.

In haar hoërskooljare het haar Afrikaanse onderwyseresse die liefde vir die vak vasgelê deur hul passie vir die taal en die aanbiedinge daarvan. Deur hulle is sy gemotiveer en aangemoedig om aan kunswedstrydkompetisies deel te neem met kreatiewe skryfwerk, poësie voor te dra.

Boeke reeds deur Elna gepubliseer:
Rympies vir klein duimpies
Spinnie Spinnekop se groot geheim
Nagmerrie Matriekvakansie
Die Briefie
Tinkie
Geheimsinnigheid op Vlakdrif
Winternag in die Drakensberge
Volg die Stippellyne

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: