Liefde Seisoen - Malherbe Digters & Skrywers

liefde_seisoen_omslag_26_febr
5 5 1 Product
R 289,00 each

+

Specifications

Adults
A5
274
3/3/2021
978-1-928515-78-4
Romance

Met hierdie besonderse bundel, Liefde Seisoen, het die Malherbe digters en skrywers saamgespan om vir ’n prag-bundel met 33 gedigte en stories te sorg. Vir elke gedig is daar ’n storie wat die kern van die gedig pragtig uiteensit.

Wat sou dan ook nou meer gepas wees om oor te skryf, dan die liefde? Die liefde het natuurlik vele fasette. Dit maak jou gelukkig, laat jou ongeoorloofde dinge doen, vergewe alles... of amper alles.

Somtyds, draai die liefde sy rug op jou en vernietig alles in sy pad.

Maar... Daar is ’n baie fyn draad tussen liefde en haat. ’n Goue draad, wat twee kwynende harte weer saamweef.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: