Die Reiniger - Henk Wester

cover_die_reiniger
4.6 5 5 Product
R 222,00 each

+

Specifications

Adult - SVL
A5
169
1/9/2019
978-1-928415-79-4
Detective/Mystery

Speurder superintendent Braam van der Merwe word in die vroeë oggendure wakker gebel en ontbied na ’n moordtoneel in Hillbrow. Die lyk behoort aan dié van ’n jong, pragtige dame. Dit lyk asof die moord uit woede en haat gepleeg is. Wat net soos nog ’n moordsyfer binne die Suid-Afrikaanse geweldsmisdaad-konteks lyk, verander binnekort in iets baie meer kompleks soos wat die lyke begin ophoop; die werk van ’n reeksmoordenaar wat homself “Die Reiniger” noem. ’n Waansinnige wie se moordtog jare teruggaan. Braam en sy span ondersoekers bevind hulself in die web van ’n meesterbrein-maniak wat altyd een stap voor is. Hoe meer klippe omgekeer word, hoe meer raaisels duik op.

Gaan Die Reiniger gestop word? En is Braam, met sy donker verlede, self psigologies opgewasse vir die pad wat voorlê?

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: