In Duet - Herman en Ina Cantoni (Gedigte & Kortverhale)

cover_duet
5 5 2 Product
R 171,00 each

+

Specifications

Adults
A5
103
15/07/2020
ISBN 978-1-928413-72-1
Poetry, Romance

Herman en Ina poog met hierdie skrywe om nie net met 'n keur van verhale ontspannings en leesgenot te verskaf nie, want elke verhaal word vergesel deur 'n gedig.
Man en vrou vul mekaar aan deur die ink uit hul penne saam te vloei.

Hul liefde vir skep met woorde vloei saam in verhale soos Die Kind Van die Boorman wat Ina vertel en Herman volg met 'n gedig in volmaakte duet. 

Hierdie bundel gaan 'n weer lees en ure se genot verskaf. 

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: