Glanspad of Stofpad - Dré Lee

glanspad_-_site
5 5 1 Product
R 298,00 each

+

Specifications

Adults
A5
260
18/3/2024
978-1-7764619-5-0
Romance

Anri Viviers het gedink sy is in vir net nog 'n uitspattige troue, maar min het sy geweet dat dit haar lewe vir altyd sou verander. Die omgewing, 'n luukse Lodge in Pafuri, het gelyk na die perfekte ontsnapping uit haar besige lewe as 'n modejoernalis en skinderrubriekskrywer. Wanneer sy in die natuur verdwaal, ontmoet sy vir Jakes, 'n wildbewaarder en veearts wat haar onwaarskynlike redder word. Terwyl hulle tyd saam deurbring, blom ’n vriendskap tussen hulle saam met Jakes se suster Tania en die hond, Boeboe.

Anri kyk verontwaardig na die ses voet vier ... en ‘n halwe duim lange man en wens sy was ’n man ... ses voet výf duim lank ... en met net sulke groot hande soos syne, dan sou sy hom behoorlik gefoeter het omdat hy steeds nie maniere het nie.

Anri dink daaraan dat sy nie normaalweg die veglustige tipe is nie, maar as die eerste man waarop sy verlief is ... en sy rol haar oë en skud haar kop ... die man is ‘n buffel besluit sy, trek haar pragtige lyfie penregop en kyk uitdagend na hom...

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: