Hartsgeheime - Wilmarí Jooste

hartsgeheime_-_site
5 5 1 Product
R 249,00 each

+

Specifications

Adults
A5
203
14/5/2024
978-1-7764622-6-1
Romance

Clarisa Prinsloo se enigste begeerte is om weg te vlug van haar pynlike verlede en skoon te begin. ’n Desperate vrou bied haar ’n uitweg, maar ’n baba kan nie net sommer soos ’n klein hondjie weggegee word nie.

Dokter Jurie du Toit gee haar weer hoop en Clarisa word hierdeur geïnspireer om ook ander te help. Nadat sy haar opleiding as verpleegster voltooi het, raak sy en Jurie al hoe meer aangetrokke tot mekaar.

Clarisa se verlede spook egter al hoe meer by haar en Jurie het ’n verpligting wat al hoe swaarder op sy skouers rus. As hy sy vrou los, verloor hy sy kind.
Hoe kan Clarisa haar geluk op ’n ander se ongeluk bou en watter reg het sy om ’n belofte uit haar verlede te breek?

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: