In 'n Posisie - maar sonder 'n bediening - Kobus Windvogel

bedien
5 5 2 Product
R 108,00 each

+

Specifications

Adults
A5
86
04/01/2019
978-1-828415-67-1
Religious

In 'n Posisie maar sonder 'n bediening is ‘n geestelike boek wat handel oor die mag wat mense uitvoer om in beheer te wees van ander, asook die doel van die mens in die lewe, die kerk en met mekaar. Die boek is geinspireer deur die bediening van die woord van bediening en posisie in die kerk in 2016. Die woord het gegaan oor jy is in ‘n POSISIE MAAR SONDER ‘N BEDIENING. Dit kom daarop neer dat Dawid was deur God uitverkies en gesalf as Koning van Israel terwyl Saul verwerp was deur God omdat hy, sy posise wou probeer beskerm eerder as te luister na die opdrag wat God deurgegee het dat hy die hele Amelakiete moes verwoes en niks moes hou nie. Sy vrees vir die mense rondom home en die beskerming van sy posisie maak dat hy teenstrydig optree as die opdrag wat hy gekry het. As mens het ons die gewoonte om teenstrydig te gaan met die opdrag van God en onsself te beskerm en ons posisie beskerm deurdat ons mense te na kom.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: