Hierdie bundel het voortgevloei uit die feit dat ek altyd ‘n storie het om te vertel. Almal weet ek praat te veel en te hard, soos my pa, maar dis omdat ek dit in alle erns en opgewondenheid wil oordra. Ek doen dit dus eerstens, omdat die Here aan my die talent gegee het en ek byna met leë hande voor Hom te staan sou moes kom...In my herfsjare het ek dus ontwaak en bied aan julle wat nog deur my verbeeldingryke gedagtes voort kan vloei