Namakwaland my Hartland - Willem Agenbag

namakwaland_site
5 5 1 Product
R 222,00 each

+

Specifications

Adults
A5
178
17/2/2022
978-1-77632-727-0
True Life, Short Stories

Die Namakwaland-streek, geleë in die westelike deel van die Noord-Kaap, is bekend vir sy asemrowende blomtonele en woestynlandskap. Die manier waarop die plaaslike mense Afrikaans praat is uniek aan hierdie gebied.

Willem se anekdote van die mense beklemtoon die uniekheid van die mense en die gebied. Sy liefde vir dié deel van ons mooi land kan in elke storie gesien word.

Die stories neem jou deur 'n reeks emosies, van lag tot amper huil, maar die lag oorheers.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: