Almal van ons gaan deur 'n laagte in ons lewe. Die diep neerdrukkende gevoel ek is dalk 'n mislukking, my besigheid groei nie, my liefdeslewe is op die rotse en so kan ek baie ander voorbeelde opnoem. Ons dink nie daaraan dalk dat die Here dit so beskik het nie? Wanneer jy in die laagste is, is jy kwesbaar en dit is dan wanneer die Here met jou begin werk en met jou praat. Oorwinning in die laagte deur Kobus Windvogel gee jou daar perspektief hoekom dinge met jou gebeur. Hierdie boek lei jou ook uit die laagte na oorwinning.