Salvokop - Ina Cantoni

cover2_salvokop
5 5 2 Product
R 248,00 each

+

Specifications

Adults
A5
189
24/4/2018
978-1-928413-97-4
Romance

Test Drive Salvokop

In die vroeë jare 60, was Salvokop 'n spoorweg dorpie. Meeste inwoners was arm spoorweg-werkers. Janetta word by haar pa groot, talent-volle pragtige rooikop. Mario 'n Italiaanse sanger besoek Suid Afrika, wanneer hy die mooi rooikop sien, verloor hy sy hart. Hulle planne loop skeef as Mario dringend moet teruggaan Italië toe.
Omstandighede en mis-verstande skei hulle paaie. 

Gaan Janetta met haar skoolliefde trou? 

En Minjonette...?

Soms neem die lewe sy eie loop..... 

’n Tere liefdesverhaal van drome en misverstand en sal die liefde weer oorwin?

List of the comments:
No vote yet
Onverwagse wending met 'n gelukkige einde
Ek het al 'n paar van Ina Cantoni se boeke gelees en elkeen van hulle het my verras met 'n twist wat ek glad nie sien kom het nie. Hierdie boek was geen uitsondering nie.

Soms loop liefde skeef weens onbeheerbare omstandighede. Soms loop liefde reg deur die noodlot.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: