Sluiers in die Sand - Rita Smit

omslag_sluiers_in_die_sand
5 5 1 Product
Retail price: R 420,00 Our price: R 357,00 each

+

Specifications

Adults
B5
344
9/1/2020
ISBN 978-1-928512-84-4
Romance

Sluiers in die sand is ‘n roman wat afspeel gedurende die Tweede Wêreldoorlog (1942- 1944) in Suidwes-Afrika asook in Noord-Afrika tydens die Suid-Afrikaanse magte se gesamentlike optrede met die Geallieerdes by El Alamein.

Dit is die verhaal van Heleen Venter, ‘n jong vrou uit Suidwes-Afrika, wat kies om nie saam met haar vriende by die leër aan te sluit nie nie. Sy keer as gekwalifiseerde verpleegster, na haar opleiding in Pretoria, terug na Suidwes. Haar pa is aktief betrokke by die gemeenskap en Heleen ontmoet die aantreklike dokter Hanekom op ‘n politieke vergadering waar die vrot tamaties en gebreekte stoele die hitte van die stryd duidelik weerspieël. Sy raak halsoorkop verlief op die dokter maar kort na hulle huwelik besef sy hy is kniediep betrokke in die geheime Duitse Weerstandsbeweging wat Suidwes graag na die oorlog terug wil gee aan die regering van Hitler.

Heleen beleef haar eie bitter avontuur terwyl haar vriende in die Noorde ook nie onaangeraak bly nie. Nick Burden, die vurige rooikop beland byna op ‘n hospitaalskip na ‘n psigiatriese hospitaal maar die noodlot lei hom na die kus van Suidwes. Wapensmokkelary, ‘n diamant-en uraanprospekteerder en ‘n skoonmoeder met konneksies in die Pruisiese leër, sorg vir nog drama.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: