‘n Dag van 'n Troep - Johan van Dyk

dag_van_n_troep_-_site
5 5 1 Product
R 289,00 each

+

Specifications

Adults
A5
277
3/12/2020
978-1-928515-29-6
True Life, War

Verpligte militêre diensplig het menige jong manne se lewens verander of beëindig in die Bosoorlog wat meer as drie dekades geduur het.

Deel in die hoogte en laagtepunte van Johan en sy mede soldate tydens hulle twee jaar diensplig. Verstaan hulle emosies, verlange, onbenullighede en pyn om as jong mans aan lewensgevare blootgestel te word.

Die storie fokus op die ligter sy van die weermag en vertel hoe die troepe met innoverende idees hulself daagliks besig gehou het.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: