Die Seewind Fluister ons Liefde - Willem Agenbag

die_seewind_cover
5 5 1 Product
R 232,00 each

+

Specifications

Adults
A5
204
3/1/2022
978-1-77632-711-9
Romance

In hierdie boek bondel Willem twee romanse saam.

Die Seewind Fluister ons Liefde

Die verhaal speel af tussen Suid-Afrika en Salzburg, Oostenryk.
‘n Begaafde en baie suksesvolle Ingenieur, Karel Botha, beland in ‘n krisis toe sy vrou en jeugliefde, Ann, skielik ernstig siek raak. Uiteindelik, reis hulle na Salzburg om daar hulp te gaan soek by ‘n begaafde Professor Jurgen Heinz. Ann se huisdokter, die aantreklike blondekop, Liesl Malan reis ook saam. Tussen val en opstaan en weer probeer, kristalliseer ‘n merkwaardige verhaal van die liefde wat altyd oorwin.

Ek Roep na jou oor die See

Die pragtige Mari Viljoen se lewe stort byna in duie nadat haar man skielik in ‘n vliegtuigongeluk sterf. Haar jeugvriend, Wynand en haar vriendin van skooldae af, probeer haar troos in dié donker tyd. Dit is egter Mari wat uit die bloute ‘n pos as “Geselskapsdame” in Brienz, Switserland aanvaar. Mari en dié Duits sprekende aristokratiese dame, Madame Bouvier, en haar seun Gunther, raak baie geheg aan mekaar. Dis egter Mari wat aanhou terug hunker na haar wortels. Die liefde laat hom soms nie voorskryf nie, en sorg dikwels vir die mees luisterryke liefdes ontwakings.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: