In die Holte van Sy Hand - Roeline Snyders-Ruiter

omslag_in_die_holte_van_sy_hand
5 5 1 Product
R 173,00 each

1 items in stock
+

Specifications

Adults
A5
113
31/3/2020
978-1-928513-29-2
Romance

As die vrou van ‘n mynwerker in die Noord-Kaapse dorpie, Nababeep, word Anne gou in haar huwelik ontnugter. Haar seun se seksuele oriëntasie, haar dogter wat dislekties is, en ‘n man wat hom dronk drink en haar liggaam verniel, al hierdie dinge moes Anne verduur. Boonop voel dit vir haar asof die Here swyg ten spyte van Sy beloftes en sy sien geen hoop vir haar huwelik nie.

Die lewe is soms ‘n wrede leerskool, dit sal Anne en Stephan met die jare self uitvind, maar sal hulle betyds God se beskermende Hande sien ten spyte van hul eie pyn en seer?
Hierdie eg menslike verhaal laat ’n mens besef dat God se tyd nie ons tyd is nie. God se tyd, en ons tyd, verskil. Waarom? Want God sien die hele plan, en ons – net 'n gedeelte daarvan.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: