Ons bid Laslappies - EYJAFJALLA

ons_bid_laslappies_omslag_9_maart
5 5 1 Product
R 129,00 each

+

Specifications

Adults
A5
78
10/3/2021
978-1-928515-70-8
Educational, True Life

“Op ’n snikhete somersdag, as die middag traag
oorgaan in die vroeë aand en daar sak ’n
reënbuitjie uit om mens, dier en grond te lawe,
en ek voel die koel reëndruppels op my vel,
so is gebed vir my.”
’n Eenvoudige en gemaklike samestelling van die
belangrikste aspekte rakende gebed,
op so ’n wyse dat dit toeganklik is vir enige
persoon van 10 tot 80 jaar oud.

Eyjafjalla (spreek uit: Eijafijatla – Yslandiese vulkaan)
woon vir nog ‘n rukkie in Mpumalanga waar sy ‘n
praktyk het as geregistreerde berader en skoolhoof is
by die beste klein, Engelse privaatskool in die land.
Sy het drie kinders, een in Skotland
en twee op pad soontoe.
Waar die pad haar gaan heen lei is nog duister,
maar dit sal beslis WOW wees!

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: