Kosbaarder as Korale - Samesteller: Ria Richard

kosbaarder_as_korale_-site
5 5 1 Product
R 229,00 each

+

Specifications

Adults
A5
157
30/7/2024
978-1-991455-18-5
Romance

“Kosbaarder as Korale" is 'n kortverhaalbundel wat geskryf is deur verskeie skrywers, en sluit verhale in wat die krag, moed, en deursettingsvermoë van vroue vier. Die verhale wissel van persoonlike oorwinnings en tweede kanse tot liefde en familie, en weerspieël die uiteenlopende ervarings en uitdagings wat vroue daagliks in die gesig staar.

Hierdie verhale van vroue wat onophoudelik werk om die lewens van diegene om hulle te verbeter, sal die leser inspireer en diep raak.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: