Die Reisiger - Mary Arnolds

reisiger
5 5 1 Product
R 142,00 each

+

Specifications

Adults
A5
74
29/4/2021
978-1-928515-91-3
Educational, True Life

Stories is daar om vertel te word.

Vertel stories aan jou kinders, en wanneer hulle kinders het, vertel hulle dit weer aan hul kinders, en so leef stories voort. Daar is verskillende stories wat vertel word. Dis ware stories, verbeelding-stories, liegstories, spookstories en christelike stories. Stories in hierdie boekie vertel van hoe God geleenthede skep om jou omstandighede te verander, vanaf ʼn vlak waar jy moedeloos is, na ʼn vlak waar jy weer moed skep. Jou omstandighede mag nie dieselfde wees as die karakters in die boek nie, maar dit kan soort gelyk wees.

God se geleenthede kan ook jou lewe verander. Dit kan jou met nuwe oë na die lewe laat kyk, dit kan baie foute regstel, konflik verhoed, verhoudinge herstel ens. Daar is ʼn koortjie wat lei... Touching Jesus is all that matters. And your life it will never be the same. There is only one way to touch him, just believe when you call on His name. ʼn Storie is maar net ʼn Storie. Ja... Maar so is ons lewe, ook maar net ʼn storie om te vertel.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: