As die Binnekamer Praat - Nicolette Fouldien

as_die_binnekamer_praat_-_site
5 5 12 Product
R 299,00 each
Type of Book

+

Specifications

Adults
A5
312
25/5/2023
ISBN 978-1-928415-17-6
Romance, Short Stories

Uit die binnekamers van ons hart is stories wat baie van ons verborge wil hou. Dis die dinge wat met ons gebeur waaroor ons soms liewer nie wil praat nie, om die rede dat ander ons so maklik oordeel en so swaar ons foute en oortredinge vergewe. Dis hartsverhale wat ons liewers verborge wil hou in ons binnekamers.

Hier kry ons te doen met Maria wie se dorre skoot gevul word met Tienie, haar aanneemkind wat so mooi na haar omsien, maar teen watter prys?

‘n Huishulp wat in ‘n sinkhokkie woon en sukkel om vir haar kind te sorg word onverwags ‘n miljoener.

Die Ouma met haar moeilike kleinseun wat die Here se naam so ydelik gebruik kry sy straf, en die Dokter wat troos soek by ‘n prostituut kry veel meer as wat hy voor gehoop het. 

Egbreek is sonde maar hoekom voel dit dan vir die onnugterde John so reg toe hy sy eersteliefde weer ontmoet? Is daar vergifnis vir twee tronkvöels wat opregte berou oor hul dade toon?........



List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: