Mis oor die See - Francois Stemmet

cover_mis_oor_die_see
5 5 1 Product
R 289,00 each

+

Specifications

Adults
A5
294
30/8/2019
978-1-928512-49-3
Action and Adventure, Detective/Mystery, Romance

Teuns Muller is 'n Kunsonderwyser aan die hoërskool op die klein idilliese Bolandse dorpie. Sy verloofde, Riekie Malherbe, sterf in 'n motorongeluk. Haar pa, die gesiene, maar hardvogtige Fanie Malherbe van die spogplaas La Bri, beskuldig Teuns van moord en onderneem om hom te vernietig.

Die verhaal is opgevoer en uitgesaai in 1987-1988 deur RSG. In hierdie emosionele en realistiese verhaal kon u luister na die volgende spelers.

FANIE MALHERBE Andre Verster. (Oorlede).
MAGGIE MALHERBE Nerina Reynecke.
ANNET MALHERBE Janine Pretorius.
TEUNS MULLER Theunis van Rooyen.(Oorlede).
CELIA BRUMMER Carina du Plessis.
TRAPPIES NEL Dana Niehaus. (Oorlede).
MARIUS WEIDEMAN Albert Maritz.
FERDIE BRUMMER Christo Gerlach (Oorlede).

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: