Niemand - AnnMaree Barry

niemand_nuwe_cover
4.57143 5 7 Product
R 194,00 each

+

Specifications

Adult - SVL
A5
133
21/8/2017
978-1-928415-00-8
Romance

AnnMaree is 'n sersant verbonde aan die Calitzdorp-polisiestasie. Niemand is nie 'n boek wat oor geweldsmisdade en die oplos van sake gaan soos daar verwag word van 'n polisiebeampte nie. Dit is 'n hygroman waarin sy kwessies soos gesinsgeweld, waarmee sy gereeld in haar beroep gekonfronteer word, aanraak~Liezl van Nieker.

"Sy word skielik bewus daarvan dat Michael besig is om te sukkel om uit die diep leunstoel op te staan.  Mimi gaan nader en help hom stadig aan beide sy arms op.  Dan vir ‘n breukdeel van ‘n sekonde is hul gesigte so na aan mekaar dat Mimi sy naskeermiddel kan ruik.  Sy voel sy asem op haar vel.  Instinktief is haar fokus op die lippe voor haar, hy het so ‘n pragtige vol mond. 

Mimi kan haarself nie keer en leun vorentoe en soen Michael op die mond.  Sy besef vinnig dat hy nie weet wat om te doen nie, maar is so vasgevang in die oomblik dat sy nie beheer het nie, en hom weer soen.  Hierdie keer raak sy liggies met haar tong aan sy onderlip.  Daar kom ‘n ligte sug oor die jong lippe..."

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: