Adriaan J Louw, skrywer van ‘Humor en ander pittighede’ tref hier weer met humor in hierdie kort-stories van hom. Dit is ‘n lekker-lees-lag bundel wat jou ure se leesgenot verskaf, ek moet sê, lag is tog verfrissend en ontspannend in hierdie stresvolle lewe van ons vandag.
Dit is skreeusnaaks en definitief die moeite werd om aan te skaf.