Jesus Gee Om - Trientjie Malan

cover_jesus_gee_om
4.5 5 4 Product
R 90,00 each

+

Specifications

Adults
A5
66
23/5/2020
978-1-928512-60-8
Romance

Elkeen van ons het een of ander tyd in ons lewe bemoediging nodig. Trientjie Malan se digbundel Jesus gee om, is bedoel vir daardie dae wanneer die lewe te veel druk op jou plaas. Dit is 'n handsak-grootte bundeltjie wat jy byderhand kan hou.

List of the comments:
No vote yet
Het nou net jou digbundel "Jesus gee Om" klaar gelees. Dit is rerig pragtig. Daar daar was 'n paar spesiale blsdsye daarin in wat baie mooi en leersaam is nogmals dankie daarvoor. Al's wat jy skryf is wonderlik dit kom uit jou diepste en dis wat dit so unik maak. Ek voel sommer beter van dat ek die bundel gelees. Dit laat mens weereens na jouself kyk en besef ons is hier vir iemand en n doel soms voel mens bedruk dan vra jy jouself hoekom is ek hier maar jou digbundel het my antwoorde gegee .. Baie dankie vir die besonderse digbundel. Ek beveel vir almal aan om dit aan te skaf vir hulle bedkassie
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: