Karoo - 'n Nostalgiese woordreis - Petrus JS Vermaak

karoo_-_site
5 5 1 Product
R 177,00 each

+

Specifications

Adults
A5
125
24/3/2025
978-1-991455-90-1
Poetry

Karoo, die digbundel is 'n nostalgiese woordreis met gedigte waar die leser die Karoo se stilte, natuurskoon en mense gaan beleef. Dit is 'n samevatting van Karoo gedigte, stories en foto’s deur die jare met verskeie gedigte oor die Groot en Klein Karoo.

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: