Duet bundel van twee digters wat hul gedagtes saam in een bundel laat vloei.
Voetpad van Geloof
Deur ons seer jare
het droë herfsblare
soos trane gevloei
waar ons groei
as ’n sterk vrou
met ons eie rou
het ons hard geval
met vrae wat gaan mal
waar Jesus ons hande neem
en ons op die Voetpad
van Geloof neem
waar ons besef het...
ons was nooit wees
ons is Sy kinders
wat Hy liefhet
met Sy hele hart