Jaarboek - Gala-aand April 2019 - Malherbe Uitgewers

cover_jaarboek
5 5 1 Product
R 100,00 each

+

Specifications

Adults
A5
April 2019

Voorwoord - Heleen Malherbe

Elke boekbekendstelling ervaar ek anders. Stres ek anders maar die keer het dit alle vorige kere oortref wat stres aanbetref. Gewoonlik het ek geweet wat om te verwag maar die keer het ek geen insae gehad nie.

My gevoel was, hol weg en moenie opdaag nie, maar my gewete het dit nie toegelaat nie. Ek moes daar wees, en die vloede het dit ook nie beter gemaak nie.

Durban is so twee-en-'n-halfuur se ry en hoe moet ek weet hoe lyk die pad? Ek het opgedaag en dit is al wat tel. Die mosbolletjie het gearriveer. Wat 'n belewenis om die Cantoni-gesin te ontmoet en ook Martha Poller en Mandy. Soveel gasvryheid het ek lanklaas beleef...

 

List of the comments:
No comments have been posted yet.
Vote:

Give your advice about this item:

Username:
E-mail: