Bernaas Swanepoel
Digter van die week is Bernaas Swanepoel, wat geen onbekende tussen ons is nie. Bernaas woon in Vanderbijpark waar hy die mooiste tuin het. Hy tref keer op keer met sy gedigte oor sy plante, sy tuin en het 'n besonderse manier hoe hy die boodskap oordra. Sy beeldspraak is van die beste.