Martha, een van ons Namibiese skrywers, het ses boeke uitgegee deur Malherbe Uitgewers: Kry meer inligting oor Martha, en haar boeke by https://www.malherbe-uitgewers.co.za/martha-poller . Ondersteun Martha op haar Facebook Blad Afrikaanse Blogger en op haar Blogspot
Martha sê: "Die dag toe ek besluit het om my gedagtes neer te skryf en te deel met ander, daardie dag het my hele lewe verander. Ek skryf omdat ek nie anders kan nie - atlete oefen, ander hardloop, ens. Ek skryf en geniet elke oomblik daarvan. Dankie dat jy dit met my deel."
Elke week deel ons een van Martha se kortverhale hier.