Linda van den Berg My digter van die week bly in Ficksburg waar sy as Assistent Onderwyser werk. Haar hart van goud is te sien in haar gedigte. Dis een van die redes hoekom ek haar kies